Successfully reported

Munster Bay Beach House

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nicolaas J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte see vakansie. Die huis is baie skoon en gerieflik, en die uitsig is hemels. Trappe af na die strand is gemaklik, en die tuin is baie netjies. Strand is privaat. Enige familie van 8 sal perfekte tye hier kan hê. Gasvrou en huishulp is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie P
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Goeie waarde vir jou geld. Ons het dit regtig baie geniet. Die see view was fantasties. Lieflike huis met baie spasie. Die huishulp was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2022

Absolutely fabulous. The house has much more than what is advertised. It was one of the best places we have ever stayed. Really enjoyed every moment. The fact that there is cleaning services daily gives so much relief and time to enjoy your holiday. I would highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bridget
Munster Bay Beach House
Thank you. It was a pleasure hosting you and your family.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bridget Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 735b St Andrews Road, Munster, Glenmore, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64b7e20a131fc5856a495d3f89ccb6d01ae75ce3117232e57982c52c4e88adb9a24ab05964ccc3801b2f95a1e5bbcb2b7c2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 735b St Andrews Road Munster 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.994029501322 30.269311288056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang