Successfully reported

Murasie Guest Farm

Gastehuis

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.4
Veiligheid
4.0
Ray V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Very restful. Great place! The host was fantastic. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige uitsigte, ongelooflike gasvryheid, en uitstekende diens – ’n ware tuis. Wat 'n wonderlike ervaring! Die gastehuis het pragtige uitsig! Die gasheer en gasvrou was ongelooflik vriendelik en het uit hul pad gegaan om seker te maak ons het alles wat ons nodig het. Hulle het selfs elke dag ingeloer om seker te maak alles is in orde en dat ons gemaklik is. Ons het regtig welkom en tuis gevoel. Sal hierdie plek beslis aanbeveel en hoop om weer terug te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Gevoel of ons by familie kuier. Baie vriendelike ontvangs gevoel of ons op ons familie plaas is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Gasvrye gashere. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad by die Murasie. Gasheer en vrou is behulpsame, vriendelike mense en ons sal vir seker weer daar oorbly. Die plaas is so rustig en veilig. Alles wat ons benodig het was tot ons beskikking.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa K
1 nag
4.2
Mrt 2018

Pragtige plaas met die mooiste uitsig en lekker plaasdam vir swem. Baie dankie aan Murasie Guest Farm vir 'n heerlikke kuier. Ons was 'n groot groep familie en het lekker gekuier en geswem in die plaasdam. Alles was lieflik skoon en netjies, die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Badkamers, handdoeke en beddegoed is pragtig skoon en netjies. Ons was verlief op al die antieke meubels en die uitsig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgens D
1 nag Gesin met tieners
4.0
Sep 2018

Vriendelike ontvangs en waarde vir geld. Net die plek vir ons op pad Bethlehem toe. Rustige landelike atmosfeer. Goeie diens en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2018

Pragtige, rustige omgewing, netjiese verblyf en vriendelike gasheer en gasvrou. Goed geleë tussen die Suidkaap en die Laeveld. Ons het die oorslaap baie geniet ná 'n lang dag se ry. Murasie is pragtig geleë en die kamer is groot, outentiek ingerig en netjies. Ons het bietjie vroeër aangekom as oorspronklik beplan (die gasheer het nie ons sms'e ontvang wat die aangepaste tyd aangedui het nie) en ons het die mense bietjie onkant betrap, maar dis gou uitgesorteer. Ek het Lekkeslaap se diens uitstekend gevind, met vinnige opvolg, gereelde kommunikasie en vriendelike, persoonlike aanslag. Wel gedaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.0
Jan 2018

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Janet J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2017

'n Baie goed toegeruste en gemaklike plek om te bly. Lieflike uitsig van die platteland. Ons het die lekkerste tyd gehad in die goed toegeruste selfsorg-eenheid by Murasie Guest Farm oor Paasnaweek. Ons gashere was baie verwelkomend en dit was goed om in die platteland te wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leila W
1 nag Gesin met klein kinders
1.8
Mrt 2017

Die eienaar stel nie rêrig belang nie. Hy het gelukkig ons toegelaat om laat in te klok, maar het nie die ligte aangesit nie en dit was donker toe ons met die 4x4-pad tot by die akkommodasie ry. Dit het veroorsaak dat ons ons klein kindertjies in die donker in die reën na die kamers dra. Die kombuis het nie warm water of skoonmaakgoed gehad om die skottelgoed te kon was nie. Hy was aggressief toe ons vrae gevra het. Sal nie weer daar bly nie. Kamer was okay as jy daar geen ander opsie is nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Jaun & Belinda
Murasie Guest Farm
Thank you for your feedback. Guests are requested to confirm arrival time and inform the owner upon arrival after which guests will be instructed to follow the parking signage. This is why the guests arrived at the private homestead. The road to the guest rooms is a typical gravel road since Murasie is a guest farm, but no 4x4 is necessary. Upon mentioning that there is no hot water, the owner advised the guests that they should open the mixer to the other side as indicated on the tap to access the hot water. So there was no problem with the hot water. As a gesture of good hospitality, another room with an en-suite bathtub was made available to the guests to conveniently bath their kids instead of using the booked room's bathroom with a shower which is clearly indicated on the website.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Jaun & Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R714, Murasie Guest Farm, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06d67c113197f8cb4479fe33af4d088a34f751087a77ea3d84b8260ed17d9265a900bc924be3fa34335148c809d404c7a00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 R714 Murasie Guest Farm 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.149938362605 28.467711210251
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang