Murrayfield Manor
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, 766 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Murrayfield Manor is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die gesogte Highland Gate Gholf- en Trout Estate in Dullstroom geleë is. Dit is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat gholf-entoesiaste is en op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek is.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers, almal met en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die ander 2 slaapkamers 2 enkelbeddens het. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die ander drie en suite-badkamers met 'n stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die ruim leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n ingeboude binnebraai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en 'n pizza-oond, en veilige parkeerplek van die straat af op die perseel. Op dié landgoed kan gaste 'n potjie gholf, 'n ete by die klubhuis of 'n verskeidenheid asemrowende uitsigte oor die omgewing geniet. Geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Clem Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Kruisfontein Road, 766 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Murrayfield Manor het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, 766 Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang