Musgrave Avenue Guest Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Musgrave Avenue, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Musgrave Avenue Guest Lodge is 'n opgeknapte gebou in Georgiese styl wat bekostigbare verblyf in Durban bied. Smaakvol versierde gastekamers, suites en selfsorgverblyf, met ontbyt beskikbaar op afspraak.
Al die kamers beskik oor WiFi-toegang, lugversorging, lugversorging, haardroërs, kluis vir waardevolle items en sommige met kombuisies. Gemeenskaplike geriewe op die perseel sluit braaigeriewe en veilige parkeerplek in.
Musgravelaan is naby die bekende Musgrave Winkelsentrum en die Durban Botaniese Tuine in die welige woonbuurt Berea geleë. Met maklike toegang tot die Durbanse sakekern en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Thobile Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 8 Musgrave Avenue, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Musgrave Avenue Guest Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Musgrave Avenue, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang