Successfully reported
+143

Muzuri

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Mopanie Crescent, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 752 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Muzuri, wat 'Goed' in Swahili beteken, is die naam van ons huis in Jeffreysbaai aan die Suidooskus van Suid-Afrika. Muzuri bied ruim, volledig gemeubileerde eenhede met asemrowende uitsigte oor die Noorsekloofvallei en ravyn asook die pragtige kuslyn.

Dié huis bestaan uit 2 eenhede met 'n totaal van 9 en suite-slaapkamers wat elk met gemaklike beddens ingerig is. Die badkamers is toegerus met óf 'n bad en stort óf net 'n stort.

Die eenhede beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond, 'n skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n privaat braai-area, 'n gemeenskaplike swembad en 'n Jacuzzi in, bespreekbaar/betaalbaar op die perseel. Veilige privaat parkeerplek is beskikbaar, hetsy in 'n dubbelmotorhuis of voor die dubbelmotorhuis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33 Mopanie Crescent, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Muzuri het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 752
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 752
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 752
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 33 Mopanie Crescent, Jeffreysbay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d0c872530713723e269a9a67fbc27aa5bba32eddb184709e9324cd89c63fb53a6e1499bc30b00b914ebb61728033f8463c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 752 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 33 Mopanie Crescent Jeffreysbay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.03755551159 24.922643601894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang