Successfully reported

My Bushhouse (Bayt AlGhaba)

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Arina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustic en kon lekker afkoel in die swembad. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer by My Bushhouse gaan bly. In die aande wat ons gebraai het, kon jy leeus en 'n luiperd hoor brul. En die nagdiere se geluide was net so fantasties om te hoor. Die huis het alles wat mens nodig het om lekker te ontspan in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenke K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Clean, safe and great location. We had a wonderful stay. We arrived to a very clean, well-equipped house. The fencing made us feel safe to let our young kids play freely within the perimeter, and we were visited by plenty of animals. Located close to the river, so we enjoyed family walks. We will easily stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Sommer net 'n lekker om in 'n rustige plek tussen die diere te bly. Ons was nou die vierde keer by die boshuis. Dit voel nou al soos ons vakansiehuis. Altyd lekker om daar te bly, want daar is 'n baie veilige toe stoep waar jy lekker in die aand kan braai en kuier. Die solar stelsel help teen beurtkrag in die aand en die swembad koel jou af in die dag. Die plek is baie netjies en bied alles wat jy in 'n huis nodig het om lekker vakansie te hou. Sal beslis aanbeveel om van die huis gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus J
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lekita S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2025

Lovely stay. We loved every second in Marloth Park. We would definitely recommend this accommodation. The swimming pool and walking among the wildlife was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Dear Lekita, Thank you very much for taking the time to write a review. I take note of the one item not perfect and will have it resolved. Looking forward to welcoming you back.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lee J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Beautiful, wonderful, relaxing. We had a wonderful stay at My Bushhouse, we will vir seker book at My Bushhouse again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Mense baie vriendelik. Diere kom tot by die huis. Ons het dit baie geniet. Sal weer gaan. Alles wat nodig is, is beskikbaar by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Hemel! Sjoe! Wat 'n oulike plekkie! Ons het al by baie plekke geslaap, maar hierdie plekkie het ons harte gesteel! Veilig met 'n heerlike swembad. Baie dankie dat ons jul plek ons huis kon noem tydens ons kort vakansie. Die solar maak alles ook beter! Heerlike vinnige warm geyser en alles anders wat mens nodig het! Die aircons in elke vertrek is ook 'n groot wenner! Puik puik puik! Ons sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Hi Kobus, I know you won't mind me replying in English, but thank you for your review. It was a pleasure to have you and your family sharing and enjoying My Bush House. I can't wait to welcome you back again to your home away from home.

Armand R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Baie lekker plek, rustig, baie bokke gesien. Alles was great. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)
Dear Armand, Thank you for taking the time to write a review. I am grateful you had a great time and everything was in order and to your liking. Looking forward to welcoming you back.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hornbill 761, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20cfc3a6c0ab73baee11abcff2fe6e3ea0299d5cccaed33c51af1905a68c24c5482873b0144e14a489beb81fe619f59c00cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 6) 111 5 1 5 Hornbill 761 Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.35689 31.76138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang