Successfully reported

My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Moleboheng M
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Everything was perfect: their service, food, and the cherry on top, the beach. I really enjoyed my stay. So clean and safe. Customer service was out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Thank you for your kind review, Moleboheng. It was a pleasure having you as our guest. Looking forward to your next stay with us.

Adele W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Heerlik gebly! Pragtige plek! Heerlik gebly! Pragtige plek! Gaan beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Thank you for your positive review, we do appreciate it.

Louise F
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Wees vir seker, jou Droomstrandwegbreek wag hier op jou! Op soek na die perfekte kuswegbreek? Hierdie plek bied alles wat jy nodig het vir 'n luilekker vakansie: mooiste see-uitsig, 'n swembad vir rustige dae, en braaigeriewe – insluitend 'n lapa, oop braaiarea, en 'n onderdakbraai wat by die eetkamer aansluit. Net buite die veiligheidsheining is 'n unieke sitarea waar jy kan kies om te ontspan op die strand, of met 'n sambreel en stoel in die sand, op die gras, of op die houtdek met tafel en bankies. Agt houttrappe en jy is op die strand – so naby gaan jy nie maklik kry nie. Hierdie rustige, stil plek is die perfekte wegbreek vir die wat die beste van die see wil ervaar. Rustigheid en lieflike atmosfeer wag op jou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Baie dankie vir jou positiewe review, dit word opreg waardeer.

Vaughan V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Satisfied. Enjoyable with fantastic views and we really enjoyed a good hearty breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Thank you for your kind review, we do appreciate it.

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Dankie Carika, ons sien uit na u volgende verblyf.

Aldrin D
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Best place to stay! Was such a lovely long 3-week stay, the staff and the place were amazing! The room was clean all the time, and the staff always made sure I was taken care of. I would definitely stay again on my next trip to the South Coast. Easy access and easy to find! Even the guests staying were welcoming and always had a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirkie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekker plek om in te bly maar personeel nie vars nie. Eerste nag alarm afgegaan. Oorverdowend in kamer. Werkers en staflid loop op balkon verby ons kamer en loer in waar ek naked staan. Geen waarskuwing gegee nie. Mens word aangegluur deur manlike man wat by ontvangs werk. Selfde persoon kyk ons uit van grond vloer. Staar ons openlik aan? Word beskuldig dat ek skeef parkeer (leun) Ek het parkeer soos ander voertuie. Geen afgemerkte parkeerings nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Bekostigbare en skoon verblyf. Ons het baie lekker gebly. Ontbyt was ingesluit. Eienaar is baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Thank you for your kind comments and observations. We look forward to welcoming you back in the future. Kind regards, Andrew Brooks

Gavin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Very friendly host, simple check in process and a great place to stay. The place is very lovely. Everything is clean, and neat and ticks all the boxes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
My Den Bed and Breakfast (Pty) Ltd
Thanks Gavin.

David L
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

On the beach - if you can get there. My Den was almost exactly what was promised. Clean and secure, comfortable, lovely bathroom. Wheelchair friendly as well. There is a kettle, toaster, microwave and fridge, with cutlery and crockery. The gate to the beach was locked and there was no one to ask for a key. WiFi speed is shocking, but so is the cellphone reception (MTN) so it's probably not a My Den issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 b North Road, Oslo Beach, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73fed17aceeb4dd4737e8686f9655c38a0ab5da45d610688dda6256d24fc06a156366b85f570ed89e16592c86c7e7ecf7a30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 3 b North Road Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.760900992003 30.445773303509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang