Successfully reported
+17

My Happy Place

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Gwaing 208, Portion 2, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

My Happy Place is 'n bekoorlike woonwa-eenheid, 'n lieflike toevlugsoord wat werklik sy naam gestand doen. Genesteld in die stil omgewing van 'n plaas in George, bied dit pragtige uitsigte en 'n rustige atmosfeer. Dis die perfekte plek om te ontspan, weer kontak te maak en kwaliteit tyd saam met 'n geliefde te geniet. Die unieke ligging en rustige omgewing maak dit 'n ideale plek om te ontspan en die gejaag van die alledaagse lewe te ontsnap.

Hierdie woonwa-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit maak gebruik van 'n buitebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet.

Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, basiese eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien. Daar is 'n wasbak buite.

Die buitepatio-area het 'n lieflike dek met sitplek en 'n gasbraai.

Kamer-opset

1 Badkamer

Dít is wat jy hier sal kry

Warm water
Mooi uitsig
Grondpad
Basiese kook-benodighede
Braai

Ligging

  • Farm Gwaing 208, Portion 2, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Gwaing 208, Portion 2, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc105bf4b93dea47eff8aed7a71b9b9aac14f715cce5b3114597d41f13f12902b15b7490684cdcef7b84d6d2495272085b46f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) Farm Gwaing 208 Portion 2 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.993917529667 22.376149293344
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang