Yzerview
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R2 916 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Yzerview is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat na die see kyk in Yzerfontein. Die kusdorpie spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en uitstekende visvanggeleenthede.
Dié 3-slaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en spog met prentjiemooi uitsigte oor die hawe en die baai vanaf die slaapkamers en leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke slaapkamer het direkte toegang tot die patio.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Gaste kan maaltye by die ontbyttoonbank in die kombuis of die etenstafel in die leefarea geniet. Die sitkamer het 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv, en maak oop op 'n patio met 'n sitarea en draagbare braaigeriewe.
Gaste kry gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 376
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 28 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Yzerview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Lutie Katz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang