Successfully reported

MyAula

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jonathan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Comfortable and friendly. Fantastic and brilliant hosts with a lovely atmosphere and had everything we needed and more! Would recommend this spot to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
MyAula
Dear Jonathan, Thank you so much for your time and for the kind review. It was our pleasure to host you. You are always welcome to stay at MyAula Guesthouse.

Reinette C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike kuier en baie skoon. Baie lekker en veilig, even vir my kleinkinders lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariet
MyAula
Liewe Geraldine, baie dankie vir julle terugvoer. Dit word hoog op prys gestel. Voorspoed vir 2025 en mag julle grootste drome waar word. Tot ons mekaar weer sien. Die allerbeste groete.

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustige verblyf. 2 aande oornag. Baie vriendelik ontvang. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kassie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Baie gasvry, vriendelik, soos ou vriende ontvang. Dit was kort maar 'n rustige omgewing. Sal graag weer in die somer wil gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig en gemaklik. Was baie gerieflik. Kamer uiters netjies. Slegs 'n klein rukkie spandeer, maar was baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chriselda S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik. Ons het heerlik gebly, alles is beskikbaar wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Warm, beautiful venue and breathtaking. Was amazing. My family stayed over for my winter wedding. They all said how amazing the staff and venue were. Also made it so warm and comfortable for the cold winter night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie aangenaam en professioneel. Baie lekker by die kunssinnige, vriendelike, gasvrye, aangename mense oormag in die baie ruim, goed voorsiene vyf slaapkamer huis. Die ontbyt en koffie was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allerise K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Peaceful. The host and hostess were friendly and very accommodating. Great place if you want to experience that country feel and sounds.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 247
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 247
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 247
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Tau Street, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMkgf3Bb1tkKlvnwuNRC3QITT9Jx4inQnabPW7yPWv5jqzsbDK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 385 nouVanaf R1 247 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 80 Tau Street Tiegerpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.871131601015 28.377838815991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang