Successfully reported
+104

MyAula

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Tau Street, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Vanaf R1 385 R1 247 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

MyAula is 'n grasdakhuis wat geleë is in die rustige Tierpoort in Pretoria-Oos. Dié huis bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gaste op soek na 'n vinnige wegbreeknaweek of oorslaapplekkie.

Hierdie koloniale styl huis spog met 5 keurig versierde kamers wat elk 2 gaste wat deel kan akkommodeer. Elke kamer het privaat badkamers, gehaltelinne en -handdoeke.

Daar is ook 2 selfsorgeenhede wat elk 5 gaste kan akkommodeer met 'n kombinasie van enkel- en koninggrootte-beddens.

'n Aantal enkelbeddens in die gemeenskaplike gaste-sitkamer maak voorsiening vir kinders en jongmense van groter families.

'n Ruim eetsaal met 'n heerlike kaggelvuur bied ontbyt teen 'n minimale addisionele koste. Voorafbespreking is noodsaaklik.

'n Totaal van 23 gaste kan dus met gemak geakkommodeer word.

Die gastehuis spog ook met 'n kristalhelder swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek vir gaste. Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag ge-affekteer nie.

Die pragtig onderhoude tuine is die tuiste van verskeie voëlspesies en kleiner diere. Daar is 'n labirint wat van Suid-Afrikaanse plante gemaak is en die ideale plek is vir gaste om te mediteer.

MyAula is langs Garsfonteinweg naby die Pretoria-Oos Hospitaal, Pretoria-Oos Begraafplaas, Park View en die Woodlands Winkelsentrum asook Menlyn Main geleë.
Daar is verskeie trou- en konferensiesentrums in die omgewing soos Imperfect Perfection, Shokran, Bushwillow, La Patio, Thulani en Jabulani Function Venue. Klitsgras Drumming en die Ingaadi Spa is ook in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jonathan C
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and friendly. Fantastic and brilliant hosts with a lovely atmosphere and had everything we needed and more! Would recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Reinette C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike kuier en baie skoon. Baie lekker en veilig, even vir my kleinkinders lekker gewees.
Jul 2025
Geraldine O
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en rustig. Ons het baie lekker gebly.
Des 2024
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Was baie gerieflik. Kamer uiters netjies. Slegs 'n klein rukkie spandeer, maar was baie mooi en netjies.
Sep 2024
Chriselda S
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly, alles is beskikbaar wat jy nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 80 Tau Street, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
  • Gaste dink MyAula het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 247
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 247
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 385
R 1 385 R 1 247
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Tau Street, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxMkgf3Bb1tkKlvnwuNRC3QITT9Jx4inQnabPW7yPWv5jqzsbDK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 385 nouVanaf R1 247 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 80 Tau Street Tiegerpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.871131601015 28.377838815991
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang