Successfully reported

Mykonos House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marcelino E
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Nothing short of fantastic. Sure! Here's a polished and engaging rewrite of your message: My stay at Mykonos House was absolutely fantastic! The house is the perfect size for a large family and ideally located just outside Club Mykonos, with the Laguna Shopping Mall close by—making everything so convenient. The house was spotless upon arrival, and Sandy was amazing! She warmly welcomed us and made sure we were comfortable from the start. She explained everything we needed to know, including how to operate the alarm system. Since it was very cold during our stay, she even arranged extra blankets for us, which was so thoughtful. My eldest daughter was participating in a gymnastics competition in Saldanha, and I knew I wouldn’t have time to buy groceries for the weekend. I had them delivered to Sandy, and she kindly kept them safe for us until we returned from Saldanha. That kind of help goes a long way! Both the owner and Sandy regularly checked in on us to make sure everything was going well—something we truly appreciated. Sandy's bubbly personality and willingness to assist made our experience even more special. I highly recommend Mykonos House to any large family (up to 10 people) looking for a peaceful, comfortable getaway from the hustle and bustle of city life. Thank you, Sandy and team, for making our stay so memorable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Awesome. Awesome experience. Accommodation is very nice. House was clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Uitstekende diens en verblyf. Uitstekend! Ons sal definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties lekker. Die akkommodasie was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2025

Everything you need is available. The stay was good. We had a good time. The only suggestion is better lighting at the fireplace as it was fused and more toilet paper. Bring your own towels and extra black bags. Other than that, we had a great time. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley E
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Enjoyable, convenient and very clean. Our stay was really enjoyable; everything was close by and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madelyn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Uitstekend, netjiese huis. Ja, ek en vriende het 'n baie lekker naweek gehad, ten spyte van 'n ou paartjie oorkant die pad, wat baie rasisties was. Ons kon nie hard praat of 'n bietjie harde musiek maak nie, dan was dit 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilee W
Kort verblyf
4.6
Des 2024

Baie lekker en rustige vakansie. Baie oulike plekkie. Naby aan alles en gerieflik. Ons was 7 volw en 3 kinders en almal het dit geniet. Baie dankie!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie Lee H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

My kuier was baie nice. Die huis sit op gemaklike plek naby winkel en eetplekke. Ons kon loop oral waar ons wil wees. Ons het die huis baie geniet omdat dit familievriendelik is, en in 'n area waar ons baie safe gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Lekker ruim akkommodasie. Hierdie was regtig waarde vir geld verblyf omdat die eenheid so lekker ruim is. Voorstel aan die eienaars sal wees om spieëls aan te bring in die slaapkamers en ook los tafels of rakke. Ook kan die breekware verbeter. Koffiebekers is almal verskillend en "gechip". Geen steakmesse of braaibakke beskikbaar nie. Wynglase is almal verskillend en nie op standaard nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hildegarde Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Mykonos Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc4c1f1cd05ee71f46464c65d612b7a18b2fefba470bea05ed8a8228699d945fc5efeca2b67dd00adec693d93da23b10431a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 28 Mykonos Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.046794092573 18.049557030391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang