Successfully reported
+75

Mysthill Farm Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 15 of the Farm 218, Geelhoutboom, 6537, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mysthill Farm Cottages bied selfsorgverblyf op 'n werkende privaat melkplaas sowat 13 km vanaf George Lughawe. Die plaashuis is die ideale basis vanwaar dié deel van die Tuinroete verken kan word.

Akkommodasie by Mysthill Farm beskik oor 2 kothuise met 2 slaapkamers en en suite-storte elk. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuis.

Die sitkamers het kaggels en deure wat na 'n stoep met 'n tafel en stoele, ketelbraaigeriewe en 'n uitsig oor die plaas en die vallei lei.

Die plaashuis produseer luukse kase en ander suiwelprodukte wat gaste kan koop. Mysthill Farm is 22 km vanaf George se middestad en 32,5 km vanaf Victoriabaai.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Waldo P
Gesin met tieners
5.0
The gem of the Garden Route. The views from the cottage are amazing. The peacefulness of the farm is perfect for a city break. The loca...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jenny L
Saam met vriende
5.0
Little green paradise in George! Mysthill is a beautiful farm to stay at. The cottages are well equipped, and the beds were nice and wa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Duane H
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing family friendly stay in beautiful farm surroundings. Our stay was amazing and relaxing. The weather was cold, and the fireplac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Ben N
Gesin met tieners
5.0
Hot tub, friendly, farm, views, WiFi, value. We had a wonderful stay. The views and farm are magnificent and the host was truly very ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Rynette P
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Stil en rustige atmosfeer. Baie privaat. Heerlik gerus. Skoonheid asemrowende berge en lande.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Portion 15 of the Farm 218, Geelhoutboom, 6537, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mysthill Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 15 of the Farm 218, Geelhoutboom, 6537, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dd73c12a800e1530052500e9e789a91957375fa90a15f4eca772dc12ed6bf40b0dbfcae721425dd5f3bdd5c6e030ae63bdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Portion 15 of the Farm 218 Geelhoutboom 6537 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.937965965813 22.308732364395
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang