Mystique 4
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Izotsha Road, Mystique complex, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mystique 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach geleë. Die kompleks is naby die strand, Shelly Centre en ander besienswaardighede in die area.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens; hierdie 2 kamers het toegang tot die tweede badkamer, wat 'n stort het.
Die oopplan, goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, sowel as 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv. Die sitkamer maak oop op 'n patio, wat 'n gasbraai-fasiliteit het om te gebruik en 'n buite-etenstafel met sitplek.
Daar is onderdakparkeerplek vir een motor in die kelder, en 'n buiteparkeerplek vir 'n tweede motor of 'n sleepwa. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die strand.
Boonop is die kompleks binne 9 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 416
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Izotsha Road, Mystique complex, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mystique 4 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Izotsha Road, Mystique complex, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang