Mzila Forest Creek
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mzila Forest Creek is 'n pragtige wildsplaas in die hartjie van die natuur, net 22 km vanaf Magaliesburg. Die wildplaas bied 'n unieke versnit van wild-ontmoetings en gerieflike verblyf-opsies.
Verblyf word gebied in die Sable House, Zebra Cottage en Nyala Cottage, elk ingerig met gemaklike beddens en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad.
Of gaste nou natuurgeesdriftiges is, 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek, of 'n groep vriende wat op soek is na avontuur.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hlengiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
- Gaste dink Mzila Forest Creek het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 11 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Boschfontein Farm, Maanhaarrand, Magaliesburg, 3004, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang