Successfully reported
+29

Mzimayi River Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 706 Casurarina Drive, Woodgrange On Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 115 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mzimayi River Lodge is langs die Mzimayi-rivier in Hibberdene geleë en bied 'n rustige ontvlugting van die stadslewe. Dit is ideaal vir 'n stil toevlugsoord, 'n romantiese wegbreek, 'n gefokusde konferensie of 'n gesinsvakansie.

Elke kamer beskik oor gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort en tee- en koffiemaakgeriewe. Waaiers en lugversorging verseker gemaklike verblyf, ongeag die weer. Kamers word volledig gediens en sluit 'n kluis vir waardevolle items en DStv vir vermaak in.

Die lodge spog met 'n groot dek met 'n swembad en 'n kroeg wat ligte maaltye bedien. Die á la carte-restaurant bied heerlike kos met pragtige see-uitsigte. Mzimayi is net 800 meter vanaf Hibberdene se hoofstrand, wat gewild is onder skubaduikers. Die omliggende riwwe is die tuiste van skaars spesies soos die langneus-hawkvis en sagte koraalsponse. Die Hibberdene-strandmeer is perfek vir 'n sonnige piekniek of 'n roei in die water.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Ligging

  • 706 Casurarina Drive, Woodgrange On Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 115
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 115
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 115
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 706 Casurarina Drive, Woodgrange On Sea, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3d1dd4a92c19f9ab90ef3a0fa0dee632c74b6ae14a33e45e309111c9d5dfb981d0797b9c6ccd2c7ce6099e6c6188a934499?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 115 per nag, vir 2 mense 706 Casurarina Drive Woodgrange On Sea 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.585038 30.567854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang