Mzingazi Waterfront 15
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Bridgetown rd, Tuzi Gazi, Mzingazi Waterfront, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 914 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mzingazi Waterfront 15 is 'n bekoorlike woonstel wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Mzingazi Waterfront, Richardsbaai bied. Dit is die enigste verblyf in Richardsbaai en Meer en See wat verblyf op die water bied.
Die oopplan-woonstel met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed langs die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met Netflix, 'n ontbyttafel en sitplek.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n balkon wat oor die kanaal uitkyk, 'n gemeenskaplike swembad, braai-areas, wasgoeddienste en toegang tot 'n privaat strand geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 42 Bridgetown rd, Tuzi Gazi, Mzingazi Waterfront, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mzingazi Waterfront 15 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Bridgetown rd, Tuzi Gazi, Mzingazi Waterfront, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang