Mzingazi Waterfront 98
-
Kapasiteit: 10 persone
5 volwassenes, 5 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Bridgetown Road, Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R8 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Mzingazi Waterfront 98 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis vir 12 mense in die veilige Mzingazi Waterfront Village, in Richardsbaai.
Die veelverdiepinghuis het lugversorging en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -eetarea, en 'n sitkamer, en die huis maak oop op 3 houtdekke wat oor die kanaal uitkyk. Drie van die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en die ander kamers het elk enkelbeddens, en deel die gebruik van badkamers wat toegerus is met storte en baddens. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien. Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, 'n broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die huis word daagliks skoongemaak en het 'n privaat jetty vir gaste om te gebruik. Onderdakparkeerplek is in die motorafdak beskikbaar. Bykomende jeiens is ook beskikbaar vir huur teen 'n ekstra koste per dag.
Die landgoed bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas, wasgoedgeriewe, en het toegang tot 'n privaat strand. 24-uur-sekuriteit word voorsien, en toegang word beheer deur 'n elektroniese afgeleë hek.
Eenheid 98 is 300 m vanaf verskeie restaurante en winkels geleë, en Richardsbaai bied voëlkyk, visvang, branderplankry, swem, kanovaart. Gaste kan die Durnford-vuurtoring en Boardwalk Inkwazi Mall besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacoline Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 4
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 42 Bridgetown Road, Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 10 persone
5 volwassenes, 5 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 Bridgetown Road, Mzingazi Waterfront Village, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang