Successfully reported
+29

'n Ou Huis in Keimoes

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooikopeiland, Plot 21, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

'n Ou Huis in Keimoes is 'n selfsorghuis in Keimoes, Noord-Kaap, met 'n pragtige omgewing wat perfek is om in die natuur te ontspan.

Dié huis het lugversorging en bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie slaapkamers het dubbelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 1 enkelbed. Gaste deel 2 badkamers, waarvan een 'n stort, wasbak en toilet het, terwyl die tweede badkamer 'n bad, wasbak en toilet het.

Die oopplan-kombuis het 2 etenstafels met sitplek vir 4 elk en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, asook 'n TV.

Buite is daar 'n braai-area en 'n eetarea met 'n asemrowende uitsig oor die wingerd en lusernvelde.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Adine F
5.0
Slegs een nag oorgeslaap. Sal definitief weer moet kom en langer bly. Lieflike ou huis met antieke meubels.
Aug 2025
Jacqueline S
5.0
Ons het 1 aand geslaap, rustig en lieflike plek. Dit was awesome, sal vir seker weer daar gaan bly. 10/10 vir gasvrou, vriendelik en behulpsaam.
Sep 2024
Liria D
Gesin met klein kinders
5.0
Stefni was baie oulik en behulpsaam met al ons versoeke. Het baie lekker gebly. Kinders het die ruimte geniet na die lang sit vanaf Kimberley.
Aug 2024
Liam J
Saam met vriende
4.8
Rus in Keimoes. Pragtig en baie netjiese huis wat baie lekker werk vir groot groepe.
Feb 2025
Lucas R
Gesin met tieners
4.8
Ruimte en rustigheid. Dit was regtig fantasties.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stefni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooikopeiland, Plot 21, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink 'n Ou Huis in Keimoes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooikopeiland, Plot 21, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA840b8f564d01477b850e94dc67a0d1f074bf9afcae3ee7fbc2269e2d057e5dcc5cc0ccebe28900fdd7fa926660253a8e26d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 7) 10 5 1 5 Rooikopeiland Plot 21 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -28.727965622758 21.009409709134
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang