Successfully reported
+25

Na Genoeg

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Na Genoeg is 'n keurige strandhuis met 'n bekoorlike uitsig in Paternoster aan die Weskus. Let dat die huis op ’n openbare strand wat baie besig en raserig gedurende vakansies kan raak, geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet en die ander aparte badkamer het ook 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Na Genoeg beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea spog ook met 'n binnebraai, iPod-koppelstasie en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitstekende uitsig. Gaste het ook toegang tot parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Ronel G
Gesin met tieners
5.0
Prentjie mooi uitsig. Gerieflike ligging in Paternoster. Rustig en lekker gebly in Na Genoeg. 'n Mooi eenheid reg op die strand, net wat ons nodig geh...
Sien meer
Aug 2025
Esmari W
Saam met vriende
4.8
Heerlik gekuier en goed uitgerus. Die huis is perfek geleë om na al die bedrywighede op die strand te kyk. Daar was hier en daar dingetjies in die hui...
Sien meer
Mrt 2025
Jennifer J
Gesin met klein kinders
4.8
Beautiful view and within walking distance to most restaurants. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lezandi E
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het baie lekker gebly, lekker cozy. Fantastiese huisie op die see, ideale plekkie vir 'n vinnige wegbreek, alles is net perfek in die huis! Eienaa...
Sien meer
Sep 2024
Hein V
Saam met vriende
4.4
Baie lekker sentraal. Ons het baie lekker gebly saam met vriende van Australië. Genoeg geriewe en die kaggelvuur was 'n wenner. Net een negatiewe gevo...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 1905

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Na Genoeg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 920
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 920
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Die Kom, Seeduiker Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCwSpdwbJdbUVrGJ98jvNv2XOpnktVbUcbFEmbiT0ITxgNVbAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 920 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 28 Die Kom Seeduiker Street 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808720530201 17.888474017382
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang