Naauwpoort Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 74 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road 577, Naauwpoort Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Naauwpoort Lodge bied 'n uitsig op die berge en bied rustige verblyf 40 km vanaf Lydenburg en 45 km vanaf Steelpoort. Naauwpoort Lodge is naby al die groot myne soos Everest, Mototolo, Thorncliffe, Magareng, Dwarsrivier, Booysendal, Two Rivers en Oshoek.
Daar is verskeie kamers met gemaklike beddens en party kamers het privaat badkamers met 'n stort terwyl ander kamers 'n badkamer met 'n stort oorkant die kamer gebruik. Die kamers het 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die lodge het 'n eetkamer waar maaltye bedien word. Gaste kan middagetepakkies en braaipakke bestel. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Road 577, Naauwpoort Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
- Gaste dink Naauwpoort Lodge het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 74 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road 577, Naauwpoort Farm, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang