Naboomfontein Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 790 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Naboomfontein, 25km van Naboom na Potties op R101 pad, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Naboomfontein Gastehuis is op 'n familieplaas geleë, sowat 23,5 km vanaf Mookgophong, voorheen bekend as Naboomspruit. Dit is gerieflik geleë op die R101 tussen Naboomspruit/Mookgophong na Potgietersrus/Mokopane en 2,5 uur se ry vanaf Johannesburg.
Verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid losstaande eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg. Ons is in staat om paartjies, klein of groot groepe mense tot 180 mense te akkommodeer, wat dit perfek maak vir skoolgroepe.
Daar is 4 eenhede wat tot 4 gaste kan akkommodeer. Dié eenhede het elk 2 2-enkelbedkamers en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en kombuisware.
Ons groepverblyf is perfek vir groot groepe aangesien ons tussen 70 en 'n 100 mense kan akkommodeer. Daar is 7 kamers, elk met 5 stapelbeddens wat tot 10 mense per kamer kan akkommodeer, en 'n bykomende 15 stapelbeddens in 'n oop area. Daar is aparte badkamers vir mans en vroue. Die mansbadkamer het 1 bad, 4 storte, 2 toilette en wasbakke terwyl die vrouebadkamer 1 bad, 4 storte, 2 toilette en wasbakke het. Ons bied ook bykomende ablusieblokke met 8 storte, 8 toilette en 4 wasbakke. Ander geriewe sluit 'n pooltafel, tafeltennistafel en gimnasium-area in.
Ons het 2 aparte eenhede genaamd Berghuise wat 'n minimum van 20 mense per eenheid kan akkommodeer. Dit is gebou vir die meer avontuurlustige persoon wat van die berge en die bos hou. Die eenhede deel ook 'n bosboma waar jy van die braaigeriewe gebruik kan maak. Dit bied 'n regte bosveld-ervaring met die berg reg langs jou.
Gedurende die reënseisoen het ons 'n stroompie wat tussen die twee berge tot aan die einde van die plaas vloei.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plaas Naboomfontein, 25km van Naboom na Potties op R101 pad, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Naboomfontein Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 790 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Naboomfontein, 25km van Naboom na Potties op R101 pad, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang