Successfully reported
+12

Naby Alles

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21 Delmar Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Naby Alles bied gerieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Jeffreysbaai. Hierdie ruim woonstel bied al die geriewe van 'n huis in 'n veilige en rustige omgewing.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens, waarvan een 'n en suite-badkamer het met 'n stort, bad en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak, en die derde badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffiemasjien, broodrooster, basiese kooktoebehore, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste, en die sitkamer beskik oor gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. 'n Omskakelaar is beskikbaar.

Die woonstel spog met 'n ruim balkon met 'n ingeboude braai en buitemeubels wat pragtige uitsigte bied. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar. Hierdie woonstel is net 'n kort entjie se stap vanaf gewilde branderplankryplekke, restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Arina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 21 Delmar Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Naby Alles het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 21 Delmar Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bc510224bb4384c3d5290b2ce1aab27b8615c9d8fb7e7d7844523fe1d279cb1aa30d238f14467ab9151a80f38bd477d767c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 21 Delmar Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -34.031845773758 24.930089648013

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang