Successfully reported

Nacht Wacht Self catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lynette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ontspanne, afskakel naweek. Heerlik gebly. Karen is 'n vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plek! Ons het heerlik gekuier, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Pragtige, stil en rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nacht Wacht Self catering
Dankie, Heloise, vir die goeie review. Julle was baie aangename gaste, hoop ek sien jul gou weer.

Jolene R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Ons het baie lekker gebly en ons was mooi na gekyk. Die huisie het alles wat mens nodig het en ek sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
Kort verblyf
4.6
Jul 2025

Baie mooi en rustige plekkie. Baie lekker gebly, lekker rustige atmosfeer. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Extremely pleasant. It is a lovely working farm and the accommodation was lovely and welcoming. I will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nacht Wacht Self catering
Thank you so much Lee-ann, for the kind review. You were a lovely, friendly, and neat guest.

Niekie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Uitstekend. Die verbyf was uitstekend. Baie skoon en netjies en omring deur pragtige grasperke en bome. Die ontvangs was baie vriendelik en ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nacht Wacht Self catering
Baie dankie Niekie, vir jou positiewe terugvoering. Julle was wonderlike gaste. Ons sien weer.

Scenario W
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Ons kuier was baie lekker, veiligheid is baie goed, netheid is puik en dienslewering was uit die boonste rakke. Ons was baie goed ontvang, als was aan ons verduidelik, die pragtige natuurskoon-omgewing het ons omhels. Baie vriendelike dame wat ons ten alle tye kon skakel as daar is is wat ons wou weet of doen. Ek sal enigeen voorstel om daar te gaan rus vir 'n vakansie. Die kus is net 7 min van jou af so, as jy 'n lyntjie wil natmaak is dit 'n ideale plekkie wat ook net 3 min van die dorp af geleë is. Slaapgeriewe is regtig baie goed. Ek sal enige tyd weer my skoene onder hulle kooie wil inskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie D
1 nag
5.0
Feb 2022

Karaktervol, smaaklik gerieflik gasvry. Wonderlike akkommodasie. Smaakvol en gerieflik. Was perfek vir 3 van ons. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Pragtige plaas, rustig, maar ook naby Arniston.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nacht Wacht Self catering
Dankie Annemarie vir die goeie terugvoering. Julle was wonderlike netjiese gaste sal jul vir enige gastehuis aanbeveel en hoop om julle weer te sien.

Jack L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie netjies, rustig, en met waarde vir geld. Baie lekker gekuier en sal Nacht Waght ten sterkte aan beveel. Kyk na die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Nacht Wacht Self catering
Jack dit was so lekker om jou en jou vrou hier te ontvang op die plaas. Julle was wonderlike gaste en sal jul graag wil terug verwelkom. Netjiese stiptelike gaste wat goed gekommunikeer het. Dankie Mnr Lewis vir die goeie terugvoering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37fdb0caadfa4a5a7e10537d5ef2cff3bf1ef67849da8d2d44c0b159905cd82ec9e1098f6696aa9205e8c91e07024e02b743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Nacht Wacht Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578351727985 20.111594796181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang