Successfully reported
+28

Nacht Wacht Self catering

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nacht Wacht Self Catering is slegs 8 km van Bredasdorp, in die Overberg-streek in die Wes-Kaap, geleë. Hierdie 2 identiese eenhede is na aan die bekende dorpie Waenhuiskrans (deesdae bekend as Arniston), en slegs 25 km van die mees suidelike punt van Afrika.

Ons bied 2 lieflike selfsorg-eenhede wat beide bestaan uit 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. 'n Badkamer met 'n stort word gedeel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstofie, oond en mikrogolfoond. Die sitkamer is gerieflik gemeubileer en toegerus met 'n TV en 'n volle DStv-pakket. Daar is 'n binnebraai-area.

Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Ons is sowat 15 km van die ou vissermansdorpie, Arniston, waar jy die lieflike rotsagtige strand en vissersgemeenskap kan beleef.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lynette L
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspanne, afskakel naweek. Heerlik gebly. Karen is 'n vriendelike gasvrou.
Jul 2025
Heloise G
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek! Ons het heerlik gekuier, alles wat ons nodig gehad het, was daar. Pragtige, stil en rustige plek.
Jun 2024
Jolene R
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik. Ons het baie lekker gebly en ons was mooi na gekyk. Die huisie het alles wat mens nodig het en ek sal hulle definitief aanbeveel.
Jan 2024
Werner D
4.6
Baie mooi en rustige plekkie. Baie lekker gebly, lekker rustige atmosfeer. Ek kan dit sterk aanbeveel en sal beslis weer gaan.
Jul 2025
Lee-ann M
5.0
Extremely pleasant. It is a lovely working farm and the accommodation was lovely and welcoming. I will definitely be going back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nacht Wacht Self catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nacht Wacht Farm, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37fdb0caadfa4a5a7e10537d5ef2cff3bf1ef67849da8d2d44c0b159905cd82ec9e1098f6696aa9205e8c91e07024e02b743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Nacht Wacht Farm Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.578351727985 20.111594796181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang