Successfully reported

Bluemere Living

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Mari J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Voel soos huis. Met 'n view! Ons het heerlik gebly. John was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was groot genoeg vir die 4 van ons. Die eenheid het als wat ons nodig gehad het. Van braaibak, ouma beskuit, tot 'n buite stort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Welcoming. Clean. Fantastic location. Fun rooms. We had an amazing stay at Bluemere Living. The accommodation is superb. I highly recommend Bluemere Living.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Stil, rustig en pragtige uitsig. Hierdie plek het ons verwagting heeltemal oortref! Pragtig. Ons sal beslis weer daar bly as ons weer in die omgewing is. Dit was so lekker om wakker te word met die voëltjies wat buite die groot venster baljaar. Die plek is duidelik gebou om te verseker dat besoekers die pragtige uitsig kan waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rentia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig mooi. Wou nog langer gebly het. Heerlik! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Die plek is amazing mooi! John het alles so gemaklik as moontlik gemaak vir ons twee kleintjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag
4.8
Mei 2025

Baie tevrede. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius F
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mei 2025

Baie lekker maar te kort. Baie oulike en gerieflike plek met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gericke F
1 nag
4.4
Feb 2025

Ek sal weer daar bly. Ja, baie dankie, mooi plek naby Witrivier, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ajay L
Kort verblyf
4.4
Jan 2025

Good, clean and safe. It was a great place to stay. Very safe and close to everything. Numbi Gate was a 45-minute drive. There was a very annoying fan that kept going on every hour, even at night, disturbing my sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rustig, stil en 'n lekker wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Ons het 'n jaar of wat gelede ook hier gebly en in dieselfde eenheid. Dis jammer om te sien hoe mense die geriewe verniel, die gasbraai se deksel is bv. gebroke. Ons was egter baie bly om dieselfde eenheid te kry en het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Bluemere Living
Good day Thank you for the review and for staying with us. It's unfortunate that you feel the amenities are vandalised, which is not the case. The specific gas braai lid you are referring to, unfortunately, had one of the screws come off and could not be found. I'm not sure what happened to it, because these things are used by guests and not by staff, and we are struggling to find the exact screw to replace it, but we will. We do our best to keep the place up to standard, and we appreciate it when guests bring such things to our attention so that they can be attended to, like this one.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1121 Drakensberg Street, 6 km from White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32d405f774cfb5432ee550152b53a8422cb24031f5e9f896af8cf0e14da8d0d95e26d5650ea68c1b8fa816f20dddfba8c54e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 1121 Drakensberg Street 6 km from White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281134587347 30.990809877316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang