Bluemere Living
Beskrywing
Dié woonstelle het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n mikrogolf, vierplaatgasstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykyster op versoek, eetgerei en breekware. Die woonstel het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging en 'n gaskaggel om in die winter te gebruik. Daar is ook 'n privaat stoep met sy eie gasbraaigeriewe en kuierarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël word. Die perseel is omhein, maar die buite-area van die eenhede is nie omhein nie. Slegs klein troeteldiere word toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie dubbelvolume-gesinswoonstel kan gemaklik tot 2 volwassenes met 2 kinders onder die ouderdom van 12 akkommodeer. Bo is 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Onder is 'n gemaklike L-vormige dubbelslaapbank, en ekstra matrasse kan vir kinders gereël word om 'n gerieflike en buigsame slaapplek te verseker. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die woonstel bestaan uit 'n sitkamer en eetkamer en bevat 'n TV met DStv-kompakte pakketkanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat indien daar vooraf gereël word. Die perseel is omhein, maar die buite-area van die eenhede is nie omhein nie. Slegs klein troeteldiere word toegelaat.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 1121 Drakensberg Street, 6 km from White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang