Bluemere Living
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1121 Drakensberg Street, 6 km from White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bluemere Living is net buite die dorp Witrivier geleë en bied gemaklike verblyf in smaakvol versierde selfsorgwoonstelle, geleë tussen inheemse bome op 'n 40-hektaar plaas. Die ligging bied maklike toegang tot die dorp se geriewe en is ideaal vir bergfietsryers, ouers wat naby skole in die omgewing moet wees, sakereisigers en besoekers aan die Laeveld.
Verblyf word aangebied in 7 kreatief gestileerde, kleurvolle woonstelle, wat tot 2 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders akkommodeer. Elke woonstel bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n goed toegeruste kombuisie om maaltye voor te berei en te kook. Daarbenewens is elke woonstel toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging, wat ideaal is vir daardie warm somersdae. In die winter is daar 'n gaskaggel vir gaste om warm te bly.
Bluemere Living beskik ook oor 'n klein gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkering vir voertuie. Die eiendom is 6.9 km vanaf die sentrale Witrivier geleë en is 'n paradys vir diere. Die gebied bied baie bosfiets- en bergfietsroetes vir gaste om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 1121 Drakensberg Street, 6 km from White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Bluemere Living het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1121 Drakensberg Street, 6 km from White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang