Naisar Holiday Home and Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Ash Road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Naisar Vakansiehuis en Woonstel is geleë in Primrose in Germiston, ongeveer 15 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf word aangebied in 'n huis met 3 slaapkamers en 'n woonstel met 2 slaapkamers.
Die huis bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkel- en driekwartbed, en die derde het 'n dubbelbed. Die huis beskik ook oor 'n badkamer, stort en bad, 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg, en 'n sitkamer met 'n kroeg, en is toegerus met gratis WiFi.
Die gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir tot 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed. Die woonstel beskik ook oor 1 badkamer en 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg.
Daar is 'n sonverhitte swembad en pragtige tuine op die eiendom vir gaste om te geniet. Gaste het ook toegang tot parkering. Die eiendom is ongeveer 15 minute vanaf Festival Mall geleë waar gaste kan ysskaats. Gaste kan ook Gold Reed City, Emperor's Palace, Wild Waters, EastGate Mall, Bedfordview Mall, Greenstone Mall en East Rand Mall in die omliggende area besoek. Die eiendom is binne loopafstand van Pick n Pay, KFC, Debonair, Spur, Shoprite-winkels, banke en parke geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Ash Road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
- Gaste dink Naisar Holiday Home and Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3 Ash Road, Primrose, Germiston, 1401, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang