Successfully reported
+12

Nakai Beach

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Effingham Parade, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 660 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nakai Beach is 'n luukse boetiekverblyf in Trafalgar, 'n kusoorddorpie in KwaZulu-Natal. Die instansie bied 'n eklektiese tropiese estetika met 'n vloeiende oneindige swembad wat na die see se horison vaar. Die water word gesuiwer en deur die hele eiendom word die grootste aandag gegee aan die gebruik van ekovriendelike en nie-giftige materiale.

Daar is 4 luukse kamers, almal met manjifieke see-uitsigte en privaat terrasse. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met perkallatoenbeddegoed, en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort en dubbelwasbak. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en TV met sekere DStv-kanale in. Elke kamer is versier in 'n styl wat geïnspireer is deur die eienaars se reis deur die trope.

Vir ontbyt, ingesluit by die tarief, is daar veganistiese, vegetariese of konvensionele opsies in die Cafe Gaugin. Na afspraak word daar ook voorsiening gemaak vir spesiale diëte soos die banting-dieet. Gaste kan gebruik maak van die hoofsitkamer en Macaw-kroeg asook die swembad en joga-dek. Daaglikse joga-klasse word op die perseel aangebied in die manjifieke joga-ateljee wat uitkyk op 'n pragtige Balinese styl tuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Grant Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 55 Effingham Parade, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nakai Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 55 Effingham Parade, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZlMjFhM2U5LWJlY2UtNDliYS1iNDllLWUzMmZiZTQxMTY2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 660 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 55 Effingham Parade Trafalgar 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.963955 30.293123

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang