Successfully reported
+26

Naledi@53 Private Game Farm

Wildsplaas
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 53, Blaauwbank, Brits, 0251, Noordwes
  • Vanaf R15 800 per nag (plek vir 12)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Naledi@53 Private Game Farm is 'n selfsorg-lodge op 'n wildplaas, binne maklike bereik van Brits en Hartbeespoortdam.

Die lodge bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers en bied slaapplek vir 12 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed; die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed; en die derde en vierde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens en deel 'n badkamer met 'n wasbak, bad, toilet en stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser en ontbyttafel met sitplek. Die eiendom het verskeie sitkamers met ruim sitplek. Ander geriewe sluit in 'n TV met Netflix, DStv en 'n DVD-speler, sowel as 'n eetkamertafel op die patio. Gaste het toegang tot 'n wasmasjien-droër-kombinasie, strykgeriewe en lugversorging.

Die lodge beskik oor 'n pragtige tuin en 'n swembad. WiFi, veilige parkering, 'n kragopwekker, 'n klein dam vir visvang, wilduitsigte en stap- en hardlooproetes is beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosemary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm 53, Blaauwbank, Brits, 0251, Noordwes
  • Gaste dink Naledi@53 Private Game Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 15 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 15 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 15 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 53, Blaauwbank, Brits, 0251, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35dafbfddd6afe48ae07b5964a2ec281588ab7f32a87cc1c2ff582f04cd0a48e27c915fd91a4a5f4f8d1ea45f64745de264d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 800 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 Farm 53, Blaauwbank Brits 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.450387 27.782578
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang