Nama-Nama Guest Rooms
Beskrywing
Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en 1 kind. Daar is 'n matras vir 'n kind. Die kamer het 'n TV met DStv, lessenaar, yskassie, plafonwaaier, lugversorging, 'n haardroër, strykyster en strykplank, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers en toiletware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul ID invoer wanneer hulle inklok.
Rook, vape en hubbly-bubblies word nie binne die gastekamers of op die privaat patio, of binne 4 meter van die kameringange toegelaat nie. 'n Spesiale area vir gaste wat wil rook, is onder die doringboom ingerig. Gaste mag ook in die voortuin en in die parkeerarea rook, solank kinders nie teenwoordig is nie.
Gaste onder die ouderdom van 18 jaar, wat nie saam met hul ouers of voog reis nie, benodig 'n getekende brief van hul ouers of voog, wat die ondertekenaar se ID en huidige adres en kontakbesonderhede verskaf, en aandui met wie die kinders reis en waarheen hulle gaan. Die volwasse reisgeselskap(te) van sulke kinders sal eweneens vereis word om ID-bewyse te toon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Kamer 1 is 'n ruim kamer wat gemaklik tot 3 volwassenes kan akkommodeer. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n enkelbed, en 'n kindermatras kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne, handdoeke, toiletware en 'n elektriese kombers word voorsien vir u gerief. Bykomende geriewe sluit in 'n eetkamertafel met sitplek vir 3, 'n TV met DStv, onbeperkte vesel-Wi-Fi, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n haardroër, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n strykplank, 'n stoomstrykyster en die voordeel van 24-uur-sonkrag. Die kamer het 'n privaat ingang met skuifdeure wat oopmaak na 'n klein patio met 'n tuintafel, 4 stoele en 'n draagbare braai, perfek vir ontspanning buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Gaste moet hul ID invoer wanneer hulle inklok.
Rook, vape en hubbly-bubblies word nie binne die gastekamers of op die privaat patio, of binne 4 meter van die kameringange toegelaat nie. 'n Spesiale area vir gaste wat wil rook, is onder die doringboom ingerig. Gaste mag ook in die voortuin en in die parkeerarea rook, solank kinders nie teenwoordig is nie.
Gaste onder die ouderdom van 18 jaar, wat nie saam met hul ouers of voog reis nie, benodig 'n getekende brief van hul ouers of voog, wat die ondertekenaar se ID en huidige adres en kontakbesonderhede verskaf, en aandui met wie die kinders reis en waarheen hulle gaan. Die volwasse reisgeselskap(te) van sulke kinders sal eweneens vereis word om ID-bewyse te toon.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 dae voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Van Riebeeck Avenue, Vredendal, 8160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang