Successfully reported
+17

Namakwa Hide Away

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Namakwa Hide Away skuil tussen die pragtige berge van Springbok in die Noord-Kaap. Geleë op 'n rustige werkende plaas, is hierdie knus oopplan-huis ontwerp vir diegene wat op soek is om weer met die natuur te koppel en ware rustigheid te ervaar.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n addisionele enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n vrieskas, eenplaatgasstoof, binnebraai, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie eenheid is buite die netwerk en is heeltemal afhanklik van sonkrag.

Gaste het toegang tot 'n boma met braaigeriewe, oorgenoeg parkeerplek op die perseel en onbeperkte uitsigte oor die omliggende Namaqua-natuur. Dié eiendom is sowat 52,4 km buite Springbok waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Irmgard R
Saam met lewensmaat
5.0
Die eenheid is baie netjies en stylvol. Die gasvrou was baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Dis die perfekte wegbreuk vanaf die besige stadsle...
Sien meer
Sep 2025
Machiel S
Saam met lewensmaat
5.0
The guest was prepared to go beyond the normal to share. Peaceful, friendly and full of flowers!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Harm V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ongeveer 4 uur namiddag daar aangekom, en die nag daar geslaap. Pragtige plek, heerlik gebly.
Jan 2025
Henoch K
Gesin met tieners
5.0
Top klas Namakwa bestemming. Dit was 'n besondere lekker kuier. Die eenheid is mooi, skoon, netjies en baie goed toegerus. 'n Egte Namakwa juweel en '...
Sien meer
Des 2024
Russell T
Besigheidsreis
5.0
This place is simply magical. A must visit spot in Namakwa. The host was very helpful and attentive. The accommodation was perfect, as ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namakwa Hide Away het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R355, Farm Dabeeb Portion 1, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff85fdfe6807f3e35185f1ef4ed70a789477887df381802450fd884c98739a7763aa94e41b121e824ca79e1df8a51f231ecb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 R355 Farm Dabeeb Portion 1 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.822137085498 18.322844618214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang