Successfully reported
+50

Namaqua Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Namaqua Game Lodge bied gehalte-oornagverblyf op 'n plaas sowat 30 km buite Springbok. Gaste kan die asemrowende Namakwa-landskap geniet en wild soos springbokke, koedoes en duikers bekyk, of die veld te voet verken of die 4x4-roetes aandurf.

Verblyf word gebied in 6 individueel gemeubileerde kamers en bied slaapplek aan 2 gaste in elk. 4 kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, 1 kamer het 'n dubbelbed en 1 kamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Boonop het elke kamer 'n yskassie en 'n tee- en koffiemaakstasie.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste deur vooraf reëlings met die gasheer. Gaste het toegang tot die ruim braai- en vermaakarea of hulle kan ontspan en afkoel in die gedeelde swembad. Daar is ook 'n plaasstalletjie waar gaste verversings kan koop. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elaine P
5.0
Gerieflik. Baie lekker. Baie vriendelik en gasvry.
Sep 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Regte Namakwalandse tuiste. Pragtige plekkie tussen die skapie en die koppies. Heerlike ontbyt geëet.
Apr 2025
Albi V
Saam met vriende
5.0
Lekker Karoo verblyf met pragtige koppies regom jou. Lekker Karoo verblyf met baie vriendelike gasvrou. Ons het selfs baba bokkie vasgehou. Lekker geb...
Sien meer
Sep 2024
Rubi D
Saam met vriende
5.0
Exceptional hospitality. I rated Namaqua Game Lodge 5 stars for their exceptional service and professionalism. The hostess was courteou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Hendrik A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Kan vir seker aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namaqua Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9523e9f92e2b20afd77e03d57fd7d0ec39f67123fcc66bc1dfea0b3d51ea1520567b70a307113f89a575d91bedb17555afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 N7, Plaas Mesklip Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.865869011558 17.876052325619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang