Successfully reported
+50

Namaqua Game Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Namaqua Game Lodge bied gehalteverblyf op 'n plaas net 30 km buite Springbok. Hier kan gaste die pragtige Namakwa-landskap bewonder, 'n ogie uithou vir wild soos springbokke, koedoes en duikers en die omgewing te voet of met 'n 4x4 verken.

Verblyf word in 6 kamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Vier van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word. Gaste het toegang tot 'n ruim braai- en kuierarea of hulle kan in die gemeenskaplike swembad afkoel. Daar is ook 'n plaasstal waar gaste verversings kan koop. Verder is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Elaine P
5.0
Gerieflik. Baie lekker. Baie vriendelik en gasvry.
Sep 2025
Johan M
Saam met lewensmaat
5.0
Regte Namakwalandse tuiste. Pragtige plekkie tussen die skapie en die koppies. Heerlike ontbyt geëet.
Apr 2025
Albi V
Saam met vriende
5.0
Lekker Karoo verblyf met pragtige koppies regom jou. Lekker Karoo verblyf met baie vriendelike gasvrou. Ons het selfs baba bokkie vasgehou. Lekker geb...
Sien meer
Sep 2024
Rubi D
Saam met vriende
5.0
Exceptional hospitality. I rated Namaqua Game Lodge 5 stars for their exceptional service and professionalism. The hostess was courteou...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Hendrik A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Kan vir seker aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Namaqua Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N7, Plaas Mesklip, Springbok, 8240, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9523e9f92e2b20afd77e03d57fd7d0ec39f67123fcc66bc1dfea0b3d51ea1520567b70a307113f89a575d91bedb17555afd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 N7, Plaas Mesklip Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.865869011558 17.876052325619
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang