Namaqua Lodge Self Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Voortrekker Straat, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Vanaf R1 740 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Namaqua Lodge Self-Catering bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Vanrhynsdorp en dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die lodge beskik oor 4 pragtige woonstelle met en suite-badkamers. Al die woonstelle het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ander geriewe sluit volledig toegeruste kombuise, haardroërs, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi in.
Die woonstelle bied 'n ontspannende atmosfeer en diegene wat by Namaqua Lodge bly kan ook die geriewe by die hooflodge net 'n entjie ver geniet. Staptoere, wynproe en verskeie restaurante is alles naby die lodge geleë. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Santa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 258
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 63 Voortrekker Straat, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
- Gaste dink Namaqua Lodge Self Catering het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 63 Voortrekker Straat, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang