Namastay
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Da Gama Street, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namastay bied bekoorlike en gemaklike selfsorgverblyf in die kusvoorstad Lochnerhof in Strand, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat 'n rustige verblyf soek.
Die gastehuis bied gaste 'n keuse van 3 toegeruste eenhede. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet, ruim kasruimte, vars linne en privaat ingange.
Elke eenheid beskik ook oor 'n toegeruste oopplan-kombuisie, kompleet met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, haardroërs, strykplanke, badhanddoeke en vars linne.
Gaste geniet veilige parkering en uitsigte oor die tuin. Met besienswaardighede, restaurante en winkels naby, is daar baie om te verken vir diegene wat buitelugaktiwiteite soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Da Gama Street, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Namastay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Da Gama Street, Lochnerhof, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang