Nambani House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Atlas Street, Eros, Windhoek, Khomas
- Vanaf R450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Nambani House is 'n bekoorlike rugsakreisigers-lodge in Windhoek, 1 km vanaf Eros Winkelsentrum, en bied buigsame en bekostigbare verblyf met 'n tuin, veilige parkeerplek en 'n gedeelde sitkamer.
Verblyf word in verskeie koshuiskamers gebied, met gemaklike beddens en verskillende badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim eiendom bied verskeie gemeenskaplike areas, wat 2 goed toegeruste kombuise met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit, 'n ruim leefarea, tuinareas, en 'n swembad. Daar is ook 'n kaggel en braaigeriewe en 'n pooltafel. Die terras bied die mees gemaklike plek om jou oggendkoffie te geniet.
Die area is veilig en stapafstand vanaf 'n winkelsentrum met 'n apteek en supermark, asook die gewildste kuierplekke en restaurante van die stad.
Ligging
- 6 Atlas Street, Eros, Windhoek, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Atlas Street, Eros, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang