Successfully reported
+5

Namib Desert Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Campsite, Sossusvlei, Solitaire, Hardap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Namib Desert Campsite bied 3 kampeerplekke op die oewer van die 'n droë rivier onder akasiabome met 'n pragtige uitsig oor Namibië se gefossileerde duine. Die kampeerplek is ideaal vir diegene wat Sossusvlei wil verken en die sterbeligte nagte van die Namibwoestyn wil geniet.

Elke kampeerplek is toegerus met elektrisiteit, water, 'n braai-area, 'n windbeskutte area, en het toegang tot badkamergeriewe. Die kampeerplek is 6 km vanaf die Namib Desert Lodge wat aan die voet van die gefossileerde duine geleë is.

Gaste is meer as welkom om van die lodge se geriewe gebruik te maak wat 2 swembaddens, 'n soutwater- en varswater-swembad, 'n restaurant en kroeg met 'n terras vanwaar fantastiese uitsigte geniet kan word insluit. Gemsbokke en springbokke besoek gereeld die watergat. Die lodge bied oggend- en sonsondergang-ritte teen 'n ekstra koste, asook staproetes vir diegene wat die omgewing wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gondwana
Collection ...

Eiendomme 44

Resensies 157

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Namib Desert Campsite, Sossusvlei, Solitaire, Hardap
  • Gaste dink Namib Desert Campsite het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Campsite, Sossusvlei, Solitaire, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c0b03906e05aa26623294e438597d947f545c716c2162624bc160a1ad41f3c06077f3f35709d31ca82e352384f37ab6a2e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 Namib Desert Campsite Sossusvlei Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.125658 15.954985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang