Namib Oasis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Vanaf R2 035 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Namib Oasis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir twee gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, asook gratis WiFi.
Die woonstel is gerieflik geleë naby gewilde restaurante en koffiewinkels.
Veilige ondergrondse parkering is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Shantelle Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang