Successfully reported

Namib Side

Selfsorg

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Dirk L
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2025

Was lekker, maar kon lekkerder gewees het. Ek het heel lekker gebly, maar die eenheid kort net bietjie iets om hom warm te maak. Dis 'n baie koue eenheid. Nie klimaat koud nie, maar daar kort bietjie dekor. Die skuifdeur kon nie oopmaak nie, ek het die agent laat weet, maar niks is daaromtrent gedoen nie. Daar kon dus nie juis vars lug in die eenheid kom nie en die aircon het my siek gemaak. Geen losstaande waaier nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbdf9bc99b4459888571c058b4dae96244157f3fe755e71673bcfddedf9772ccb12821ef0bd079953ae6c9ecbe6154178ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 9 Bassingthwaighte Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.568346036845 17.102506572978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang