Successfully reported
+11

Namib Side

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Namib Side bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Windhoek, Namibië, ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV, tesame met gratis WiFi-geriewe.

Die woonstel is gerieflik naby gewilde restaurante en koffiewinkels geleë.

Veilige ondergrondse parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Shantelle Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Namib Side het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Bassingthwaighte Street, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbdf9bc99b4459888571c058b4dae96244157f3fe755e71673bcfddedf9772ccb12821ef0bd079953ae6c9ecbe6154178ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 9 Bassingthwaighte Street Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.568346036845 17.102506572978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang