Successfully reported

Namibia Nights Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Thomas W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Breath taking. It was amazing. Very calm and relaxing atmosphere. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iain R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Will go back again. Well worth it and perfectly located. Staff very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike ontvangs, veilig, gerieflik geleë, rustige atmosfeer. Is toegelaat om vroeer in te klok. Skoon, gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dph J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Pragtige woonstel. Baie goed geleë. Heerlik gebly - pragtige, goed toegeruste woonstel. Ideaal geleë om Swakop te verken - selfs te voet! Ongelukkig is die reëling dat voertuie in die straat moet staan - die area is veilig - maar vir ons Suid-Afrikaners is dit maar moeilik om 'n voertuig oornag in die straat te los. Ons is ingelig dat ons vooraf moes bespreek het om te verseker dat ons, ons boswa binne kan parkeer - dit moet dalk duideliker kommunikeer word aan toekomstige gaste. Overall - was dit 'n baie aangename verblyf en die eienaars het ons mooi gehelp met wasgoed en 'n agterruit wat ons verloor het met ons bakkie se kappie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Kamer netjies, parkeering 'n probleem. Kamer was mooi en die beste duvet. Kamer was egter op die eerste vloer. Parkeering is nie op die straat beskikbaar en geen wag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Patrick Hendrik E
Kort verblyf
2.8
Sep 2025

Never again. No people skills, unhelpful, unfriendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Ockert V
1 nag Besigheidsreis
2.6
Jul 2025

Sal nie weer daar bly nie. TV het nie gewerk nie. Geen aircon vir hitte nie. Swak kliëntediens, gevoel ons is moeite. Baie dun mure, kon ander gaste se TV laat nag hoor.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Luke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Great location, clean accommodation. Seconds as a coffee shop with good food. Great location, clean accommodation. Seconds as a coffee shop with good food. Walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janeen V
1 nag
4.6
Aug 2024

Sonder jou eie voertuig perfek! Alles was perfek behalwe parkering. Jou voertuig staan op straat en jy moet dus alles verwyder. Geen parkering is beskikbaar binne nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rynhardt F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Ons het lekker geslaap/gebly. Was net 'n bietjie bekommerd om ons voertuig oornag in die straat te los, aangesien geen parkering binne die perseel beskikbaar is nie, met 'n paar straatkinders wat ons lastiggeval het vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daniel Tjongarero Avenue, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9f95ec1fb38a74060716ff61190b611264da0f45c664763ff52a83a47d3a3c77044c9207474fd47bffebac9a1fef4d6af4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Daniel Tjongarero Avenue Swakopmund Erongo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.677107073682 14.527006013492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang