Successfully reported
+24

Naomi's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 49 Thaba Bosigo Avenue, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Naomi's Place bied huislike verblyf wat ideaal is vir 'n oornagplek, sakereis of vakansie. Geleë in Glenvista in die suide van Johannesburg, is Naomi's Place in privaat besit en is doelgebou met jou gerief in gedagte. Naomi's Place bied maklike toegang tot Johannesburg se hoofsakegebiede, winkelsentrums en toeriste-aantreklikhede met skakels na groot hoofweë en die Gautreinstasie net 12 minute weg.

Elke kamer is en suite, pragtig versier en toegerus met 'n platskerm-TV, 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër. Gratis vesel-Wi-Fi is beskikbaar om jou verbind te hou.

Gaste kan daagliks 'n volledige Engelse ontbyt geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 49 Thaba Bosigo Avenue, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Gaste dink Naomi's Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 49 Thaba Bosigo Avenue, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHYYBBIbN6IL242xrBtm7nye7M9kNFjzPLSIoPNLFz8FguQ4OxX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 49 Thaba Bosigo Avenue Glenvista 2091 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.286126012129 28.043912682209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang