Successfully reported

Naomi's Sky Loft

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Plekkie is puik, ek sal weer hier oorbly, beste plekkie waarby ek gebly het in jare! Hierdie is die oulikste plekkie waarby ek in jare gebly het - baie skoon, attention to detail (baie detail). Het wragies aan alles gedink om 'in' die plekkie te sit om vir die gaste alles te vergemaklik. Baie stil area, baie goed geleë, skoon, netjies en eintlik net sag / very beautiful op die oog. Dankie vir jou vriendelikheid en al jou hulp met verwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Peaceful, pleasant. Seamless check-in. Amenities top-notch. Nearby shopping centre conveniently situated for those last-minute items.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal definitief wees om oor te bly. Baie lekker en gerieflik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en vredevol. Ons verblyf was soos huis weg van jou huis. Alles beskikbaar wat jy nodig het. Het alle verwagtings oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Het van die begin af tuis gevoel en kon sien ek kry waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die eenheid is ruim en baie smaakvol en kunstig ingerig en voorsien aan elke behoefte, tot in die kleinste detail. Naomi is persoonlik betrokke en behulpsaam. Ontvangs was vriendelik en gasvry. Een van die beste gastehuise uit 'n hele paar wat ek op 'n uitgerekte rit by oorgebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nienke T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Fantasties en uiters gerieflik. Die plek was baie mooi, nuut en netjies, met elke gerief waaraan mens kan dink (yskas, mikrogolf, air fryer, toaster, induksie-plaat, griller ens.). Tydens kragonderbrekings was dit steeds gerieflik, met warm water, ligte en WiFi wat nog steeds gewerk het. Naomi is boonop baie vriendelik en het soveel hulp aangebied in terme van die beste winkels en kontakte in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize T
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Heerlik en pragtig. Uitstekende oornagverblyf. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Al wat jy kort is jou sak klere. Ja, ons het baie lekker gebly en die plek is besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Naomi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 826 Bridal Veil Crescent, Little Falls Ext 1, Roodepoort, 1735, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d57f7c8c2955e447bc0b94d2225832b2416b25d3edf9f513bfdb597be7410649aec49a2084beecff01619d7eb7ed25e96a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 826 Bridal Veil Crescent Little Falls Ext 1 1735 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.119951811177 27.894142437434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang