Successfully reported
+37

Nare Bush Cabin

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Bee Eater Drive, Buffelspoort, 0350, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nare Bush Cabin is in Buffelspoort in Noordwes geleë en bied rustige selfsorgverblyf aan 4 gaste.

Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die buitestort is onder die braai-area en die watertemperatuur word deur die weer bepaal, aangesien die pyp deur die son verhit word.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, ketel, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea lei na 'n onderdakbalkon met sitplek waar gaste kan ontspan. Die yskas, geiser en stoof word deur gas aangedryf. Die beligting word deur die maanlig, sterre of kajuit se sonkragstelsel voorsien. Gaste het toegang tot die publieke swembaddens, tennisbane, speelpark, putt-puttbaan en die lewensgrootte skaakspel by die hoofontvangsarea.

Gaste kan die natuur verken, en die stap- en voetslaanroetes aandurf. Gaste wat by die Tonquani-kloof wil stap moet asb. vooraf 'n bespreking maak, wat deur die eienaar gereël kan word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 99 Bee Eater Drive, Buffelspoort, 0350, Noordwes
  • Gaste dink Nare Bush Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Bee Eater Drive, Buffelspoort, 0350, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2447c1d2a8cc3f1382bd2bec3f97e6689bc9930d3dbfd0cc59532c68a0498d38b6585ff0bf8e402f9fe50c622cd0b8cbb12c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 99 Bee Eater Drive Buffelspoort 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.830451548231 27.480622769484
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang