Successfully reported

Natalee Holiday House

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Johannes S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Baie lekker rustig kuier. Wonderlike plek, rustig en baie mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Natalee Holiday House
Baie, baie dankie. Bly julle het lekker gekuier. Kom gerus weer.

Veohn R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Lekker , gemaklik, alles is daar wat jy nodig het. Ons dit baie geniet. Daar was nie 'n wasmasjien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irma
Natalee Holiday House
Baie baie dankie vir jul goeie woordjie ek sien werklik uit om jul weer te sien bly jul het lek gekuier

Rochelle F
1 nag
4.8
Feb 2022

Dit was werklikwaar 'n baie lekker tyd daar. Baie gasvry en so, so netjies en veilig. Dit was 'n baie heerlike naweek. Die eienaars was baie, baie gasvry. Die huis was netjies en die area rustig en veilig. Geen klagtes van bure. Pragtige uitsig oor die see. Ons gaan voorwaar weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Irma
Natalee Holiday House
Baie baie dankie word opreg waardeer kom kuier enige tyd weer Groete Natalee Holiday House

Matilda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2020

Dit was op 'n baie sentrale plek geleë. Die huis is groot genoeg vir 'n familie en kinders.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Irma
Natalee Holiday House
Goeie dag Matilda, Baie dankie vir die goeie review Groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 9 Jutten Street, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68953907220214e1b271b9b2ba28db60865da60522b1bcc5cd7df8218e5c3cf85bdc079659aa0149052cb1439f17b861f244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 9 Jutten Street Saldanha 73959 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 14:00 -33.0113984 17.9482969
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang