National Lodge
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Edward Street, Benoni, 1501, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The National Lodge is ideaal geleë in die voorstad Benoni in Johannesburg, 8 km vanaf die Emirates Park-stadion, 10 km vanaf die Lakeside Mall, en 45 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, sowel as naby 'n gholfbaan, verskeie hospitale en winkelsentrums. Die lodge bied opregte hartlike gasvryheid en persoonlike dienste.
Verblyf word in skoon, gerieflike kamers gebied om jou verblyf so huislik moontlik te maak. Gaste het 'n keuse van Standaard Koninginkamers, Luukse Koninginkamers en Wittebroodsuites. Kamergeriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang in.
Die National Lodge bied ook gaste 'n gaste-lodge met 'n kroeg, pooltafels, 'n seisoenale buiteswembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Chriszelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 56 Edward Street, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink National Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Edward Street, Benoni, 1501, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang