Successfully reported

Nations Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Elske T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very nice. What a nice experience! Compared to another place we stayed during the past month, this was outstanding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Nations Lodge
Elske. Baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit was heerlik om julle by ons te kon hê. Mag julle net die mooi op julle pad vorentoe beleef! Groete, Nations Lodge

Elsa V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ek sal beslis weer hier kom oornag! Ons het baie lekker oorgeslaap. Baie gerieflik en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Nations Lodge
Baie dankie. Dit was so lekker om julle hier te hê.

Valerie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustigheid net buite die stad se gejaag. O ja, ons het baie lekker gebly. Naby genoeg om iets te eet te kry. Ek het baie van hulle ontbytkonsep gehou. Iets om te geniet voor mens vertrek. Mens moet net ander inlig om vanaf Colesberg op die N1 aan te ry na die Bram Fisher-afrit en nie maps te volg nie. Die pad is baie sleg. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Diek L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Nations Lodge
Baie dankie. Hoop om julle gou weer te sien.

Mpho H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Beautiful views, very clean and comfortable. Very pleasurable. The staff was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Liza
Nations Lodge
Hi Thank you for your visit at Nations Lodge. Enjoy your day. Kind regards Lorita

Sharon R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Perfect location. Conveniently located on the N8. Good facilities. Friendly, accommodating hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diani D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Baie lekker. Dit was baie lekker blyplek, kamers is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Vyf ster akommodasie teen drie ster tarief. Die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Die akommodasie het al my verwagtinge oorskry in terme van die netheid, luuksheid en gerief. Alles het gewerk, TV, DSTV, yskas, mikrogolf oond, internet en lugversorger. Die beddens, beddegoed en handdoeke was netjies skoon en in baie goeie toestand. Die badkamers was skoon en netjies en alles was in goeie werkende toestand. Nations Lodge het al my verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanus Johannes S
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Rustig en vreedsaam. Verblyf was goed en die gasvrou vriendelik. Ligging op werkende plaas ook mooi. Bederfies in yskas baie welkom. Naby lughawe en maklik toegangklik. Die enigste probleem is dat voertuie, hoewel onder dak, nie veilig agter 'n heining staan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Christiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en gemaklik, geen klagtes nie. Ons kan glad nie fout vind met enige iets nie en het tog baie lekker geslaap. As ons weer verbygaan, sal ons weer Nations Lodge kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Martin Street, Bloemspruit, Bloemfontein, 9364, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAutgUoLkaZ8Xa4Qczq8535WYJBfMADAl9qixTvgL2xYxjBEfxnZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 10 Martin Street Bloemspruit 9364 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.121666434047 26.326077140228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang