Successfully reported

Natspat 20

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker. Dit was baie lekker, stil en goed uitgelee. Ek voel dat die hek toegang 'n bietjie moeite is, veral as mens 'n kuiergas kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Was baie lekker, sal weer daar wil bly. Baie vriendelik ontvang toe ons die sleutel opgetel het. Ons het baie lekker gebly by Natspat 20, pragtige see uitsig en naby alles. Plek mooi skoon en netjies, sal dit aanbeveel. Die parkeerarea is baie knap, kan nie kar se deur oopmaak as iemand langs jou gestop het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sunetterobinson79@gmail.com R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Lekker plek. Veilig en'n baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Natspat 20
Ek is baie bly julle het die verblyf geniet. Ons hoop om julle gou weer terug te ontvang.

Yolanda S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2023

Lekker gebly en see uitsig geniet. Dis lekker om die see vanaf die kombuis te kan sien. My seun het pragtige foto's van die sonsopkoms vanaf die balkon geneem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elaine
Natspat 20
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Die seeuitsige en maanopkoms oor die see is die beste. Sien uit daarna om julle terug te ontvang

Patricia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

It was peaceful. I would stay there again very nice place has a great view very peaceful and the accommodation was very clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Fantastiese see-uitsig reg langs die strand. Lekker veilige kompleks met baie vriendelike mense. Reg langs die see en ideaal vir iemand wat lief is vir stap, hardloop of fietsry. Baie rustige area en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2021

Lekker. Het lekker gebly, maar die badkamers kan beter. Die stort het nie te goed gelyk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Baie lekker gebly - pragtige see-uitsig en ligging. Baie aangename en netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerusha N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Very beautiful, relaxing. We really enjoyed our stay. Loved the place. Very safe and secure with the beach right across the road. very good for whale and dolphin watches. Enjoyed the early morning walks on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Natspat 20
Hi Nerusha, Glad you and your family enjoyed your stay. The view from the stoep is always great, especially when the whales and dolphins play close by. The small secluded beach across the street is also amazing and the kids can play safely. Hope to see you back soon.

Hennie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2020

Baie lekker gebly met pragtige see-uitsig met walvisse wat spring. Dis lekker om vanaf die kombuis, kamer en stoep die see te kon sien. Sou graag vir altyd daar wou bly. Alles is daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard, Natspat, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhMDY0YjY4LTExOTktNDAwNy1hY2Y0LTQ2N2IwMDliODYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Lilliecrona Boulevard Natspat, Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.851524235525 30.385625046558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang